This is break point for the ANC

The defeat of Thabo Mbeki, 13 years after the ANC came to power in South Africa’s first democratic elections, began a new era. Can it now be the time of the left?

The scene was unbelievable. As Mosiuoa “Terror” Lekota, South Africa’s defence minister and chairman of the African National Congress, tried to get the party’s 52nd national conference in Polokwane under way, most of the 4,000 delegates made his task impossible for 20 minutes.

Every time he tried to rally them by shouting the anti-apartheid struggle cry Amandla (freedom), most delegates failed to respond with Awethu. Instead, contrary to the strict rules established before the conference, the vocal supporters of...

Lees verder

Waarom is Suid-Afrika vandag vasgevang in ’n knelgreep van misdaad en geweld, in so ’n mate dat die woord geweldsmisdaad algemeen gebruik word? Wat geweldsmisdaad betref, hoor ʼn mens dikwels die argument dat dit in ʼn land met soveel armoede in ’n mate verstaanbaar is dat iemand byvoorbeeld by jou huis inbreek of jou motor kaap, maar waarom jou dan ook nog aanrand, skend of vermoor?

Dit is omdat Suid-Afrikaners toenemend nie antwoorde op hierdie vrae het nie dat ’n...

Lees verder

Op ietwat ongebruiklike wyse begin ek graag hierdie artikel, waarin ek veral met Moeletsi Mbeki se openingsbydrae tot hierdie reeks (1) in gesprek tree, met ’n persoonlike staaltjie: In 1990, tydens my tweede jaar as student, met die belofte van ingrypende politieke, ekonomiese en maatskaplike veranderinge in die lug, gesels ek eendag met ’n swart vrou wat as huishulp werk by mense waar ek loseer.

Die presiese besonderhede van die gesprek kan ek vandag nie meer onthou nie, en...

Lees verder

Een van die groot ironieë van afrikaners se geskiedenis is die volgende: terwyl Afrikaners in die era van brief en skip deurgaans in gesprek was met wêreldidees en -politiek, op hoe beskeie skaal dan ook, is hulle nou in die era van e-pos en vliegtuig waarskynlik veel minder as destyds in voeling met wat vandag in die buitewêreld gebeur, afgesien natuurlik van die Amerikaanse vermaaklikheidsbedryf.

 

Selfs Afrikaners in die politiek, die akademie, die sakewêreld en...

Lees verder

Een van die grootste ironieë van die “post-religieuse” Europese samelewing en sy (neo)liberalisme, is hoe dit met presies dieselfde irrasionaliteit waarvan dit religieë dikwels beskuldig, met sy eie waardes omgaan.

Asof met blindheid geslaan, verdedig hy hierdie waardes as sou dit die hoogtepunt van menslike prestasie verteenwoordig, terwyl dié samelewing feitelik toenemend onderlê word deur dekadensie, ideeloosheid en ’n enorme onvervulde sug na...

Lees verder