Reëls en voorwaardes

  1. Gedetailleerde beskrywing van goedere en/of dienste
    • JOHANNROSSOUW.CO.ZA is ʼn besigheid in die mediabedryf wat elektroniese dokumente genereer of verwys.
  1. Leweringsbeleide
    • Hangende beskikbaarheid en ontvangs van betaling, sal versoeke binne 7 dae verwerk word en aflewering bevestig word deur middel van e-pos. Slegs e-boeke en PDF's se aflewerings word per e-pos deur hierdie webwerf gedoen. Gedrukte boeke waarna die webwerf u verwys, word behartig deur die handelaars waarna die webwerf u verwys.
  1. Terugbesorging en terugbetaling
    • Die verskaffing van goedere en dienste deur JOHANNROSSOUW.CO.ZA is afhanklik van beskikbaarheid. In gevalle van nie-beskikbaarheid, sal JOHANNROSSOUW.CO.ZA die kliënt binne 30 dae ten volle vergoed. Wanneer die kansellasie van bestelling op aandrang van die kliënt geskied, sal ʼn 0% administrasie fooi gehef word.
  1. Kliënteprivaatheidsbeleid
  1. Aanvaarbare betalingsopsies
    • Betaling kan gemaak word via Visa, MasterCard, Diners of American Express kredietkaarte na JOHANNROSSOUW.CO.ZA.
  1. Kredietkaartinligting en sekuriteit
    • Kredietkaarttransaksies sal namens JOHANNROSSOUW.CO.ZA deur PayGate (Pty) Ltd ingevorder word, ʼn gelisensieerde en goedgekeurde betalingsinstansie vir alle Suid-Afrikaanse insamelingsbanke. PayGate maak gebruik van die hoogste vorm van digitale kodifikasie, naamlik Secure Socket Layer 3 (SSL3) en geen kredietkaartbesonderhede word op die webtuiste gestoor nie. Gebruikers kan na www.paygate.co.za gaan om die sekuriteitsertifikaat en sekerheidsbeleid van PayGate te besigtig.
  1. Kliëntebesonderhede apart van kaartbesonderhede
    • JOHANNROSSOUW.CO.ZA berg kliënte-inligting apart van kaartbesonderhede wat deur die kliënt in PayGate se beveiligde webtuiste ingevoer word. Vir meer inligting oor PayGate, verwys na www.paygate.co.za.
  1. Verskaffersuitsetland en transaksiegeldeenheid
    • Die handelaar se uitsetland ten tye van die presentering van betalingskeuse aan die kaarthouer is Suid-Afrika. Die transaksiegeldeenheid is Suid-Afrikaanse Rand (ZAR). Met die verwerking van ’n transaksie sal die land van oorsprong waaruit die transaksie gedoen is en die tyd van die transaksie aan die verskaffer bekendgemaak word.
  1. Verantwoordelikheid
    • JOHANNROSSOUW.CO.ZA neem verantwoordelikheid vir alle aspekte rakende die transaksie insluitend die verkoop van goedere en dienste te koop aangebied op hierdie webtuiste, kliëntediens en ondersteuning, dispuutoplossing en lewering van goedere.
  1. Land van domicilium
    • Die webtuiste word deur die wette van Suid-Afrika gereguleer en JOHANNROSSOUW.CO.ZA kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms, hetsy met betrekking tot hofprosesse, kennisgewing of ander dokumentasie of kommunikasie van enige aard Suid-Afrika.
  1. Variasie
    • JOHANNROSSOUW.CO.ZA mag, op eie diskresie, hierdie ooreenkoms of enige deel daarvan sonder kennisgewing verander.
  1. Maatskappy-inligting
    • Hierdie webtuiste word bedryf deur Johann Rossouw (alleenhandelaar) gebaseer in Suid-Afrika, handeldrywend as Johann Rossouw.
  1. CO.ZA kontakinligting
    • E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
    • Tel: 051-401-3347

 

Ontvang my nuusbrief

Ek stuur toepaslike kommentare oor verskeie onderwerpe soos die geleentheid hom voordoen en nuwe opstelle van tyd tot tyd.
U inligting word nie met enige derdeparty gedeel nie en u kan enige tyd u nuusbriewe stop deur uit te teken.

Koop My Boeke

book01 book02 book03 book04
leesmeer leesmeer leesmeer leesmeer