Om 8.54 die oggend van 2 Mei bel ’n gewaardeerde kennis my met die nuus wat ek al jare vrees: Karel Schoeman is dood.

            Schoeman het my alles geleer wat ek moes weet van die skrywende, biddende lewe. Daarom laat ek dit aan andere oor om te skryf oor die betekenis van sy werk. Hier, terwyl ek treur, kan ek net skryf oor wat hy vir my beteken het.

            In Oktober 1993...

Lees verder

Dit is te verstane dat gewone Suid-Afrikaners bekommerd is oor die gevolge van President Jacob Zuma se jongste kabinetskommeling. Maar dalk is dit ’n bedekte seën. Om te verstaan waarom, moet die jongste gebeure in die konteks van ’n baie lang geskiedkundige ontwikkeling gesien word, naamlik Suid-Afrika se moeisame soeke na ’n lewe anderkant ons koloniale erfenis. Ek het al dikwels verwys na die feit dat SA se ekonomiese en staatstruktuur nog grootliks onveranderd en koloniaal is sedert dit met...

Registreer om verder te lees...

The atmosphere in the auditorium is electric, undoubtedly because tonight’s guest of honour is seen by the public as a man who speaks truth to power. In a country where politicians and officeholders of the ruling party compete to outdo each other in a race to the bottom of poor leadership tonight’s guest of honour is a model public leader, a living reminder that our universities remain a beacon of hope in a time where so many public institutions have fallen prey to the rot.

In about five...

Registreer om verder te lees...

Die eerste twee weke van Donald Trump se presidensie is byna verby. Dit is reeds duidelik dat hy nie net heelwat van sy verkiesingsbeloftes gaan nakom nie, maar ook dat hy dit teen ’n hoë tempo doen. Een van die faktore wat dit moeilik maak om Trump te peil, is die verhitte, partydige klimaat waarin hy opereer (en waartoe hy natuurlik self bydra). Een voorbeeld hiervan is hoe sy omstrede uitvoerende bevel wat vir 90 dae ’n beperking op burgers van sewe Midde-Oosterse lande plaas om die VSA...

Registreer om verder te lees...